Wat is die skade?

Gisteraand klim ek heel chuffed van die skaal af en stap so self voldaan in die kamer in, toe my man opkyk en vra : “So wat is die skade, hoeveel het jy hierdie keer opgetel ?”

Die ironie van die hele affere is – ek het gewig VERLOOR. Ek het skelm op die treadmill begin spring as my man nog by die werk is, beter keuses vir ontbyt en middagete begin maak, suiker amper 100% uitgesny, heelwat meer groente begin eet vir aandete en ek was SO trots op myself.

So wat is die skade?

Net een semi-selfbeeld, dankie xxx

Ek is plat geslaan.

Ek    gee    op.

 

 

4 thoughts on “Wat is die skade?

  1. Gaan jy dat een simpel mansmens wat nie weet wat hy sê nie, jou van die wa afgooi en jou vreugde steel? Nooit as de nimmer nie. Go for it, jy gaan dit maak en GELUK MET DIE GEWIG WAT JY VERLOOR HET.

    Liked by 2 people

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s