Om water te skuif

Vanoggend vind ek die onderstaande prentjie op ‘n grapblad. Die byskrif lui “Hoe om water uit jou erf te skuif na die vloed”.

 

vloedwater

Eers het ek lekker gegiggel maar toe tref dit my dat ek dink ek doen soms dieselfde in my eie lewe. Hoeveel tyd en energie spandeer ek nie om van my  “issues” in my emosionele ruimte rond te skuif nie, sonder om werklik daarvan ontslae te raak. Ek voel so trots daarop dat ek besig is om daaraan te werk – maar help al daai werk rerig as jy dit soos die water bo oor gooi en TOELAAT dat dit net weer terug sluip in jou erf in?

Ek dink ek moet ‘n dam bou wat die water kan binne hou !

5 thoughts on “Om water te skuif

  1. Kyk nou net op watter manier kom jy by hierdie lewenswaarheid uit! Ek loer die prentjie so, en stem saam. Soms dink ons ons hanteer dinge, maar al wat ons doen is, ons skuif dit rond.

    Liked by 1 person

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s