Integriteit vs Besigheid

Glo moet ek gaan vir Besigheid 101 klasse.

Vandag het ek geweier om ‘n opdrag uittevoer want volgens my is dit oneties ! Ek glo mens moet met integriteit besigheid doen want dit spreek boekdele oor my menswees. Daarom het ek ‘n epos met groot woorde geskryf want ek dink nie dat hierdie handeling REG is nie – en my morele kompas skreeu ten hemele.

Groot was die teleurstelling toe my merdere aka BAAS by die werk my inlig dat dit maar is hoe dit in besigheid gaan.

Dus Me M – verkrag asseblief jou siel en voltooi die opdrag – OF …

Nou dink ek stellig F…OFF !

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s